DeWitMotors_News_July14

July 4, 2014  |  By  | 


Cover picture July 2014 edition: Mercedes-Benz C-Class, image provided by Mercedes-Benz, South Africa. The publishers and authors cannot accept liability for any errors or omissions. Articles or opinions expressed in this publication may not reect company policy. All rights reserved. On no account may any part of this publication be reproduced in any form without the written permission of the copyright holder, application for which should be made to adele@dewits.co.za . Designed and produced by Creative Crayon. Welkom by ons tweede De Wit Motors E-Nuusbrief vir 2014. Ek deel graag met u die nuutste produkontwikkelings van ons verskeie handelsmerke en die aktiwiteite waarmee ons hierdie afgelope kwartaal besig was. Die bekendstelling van die nuwe C-Klas is ‘n baie opwindende tyd vir Mercedes- Benz. Hierdie besonderse motor stel nuwe standaarde in die medium-luukse segment. Die C-klas was nog altyd ‘n topverkoper en ons verwag selfs nog beter resultate van hierdie nuwe model. Die eerste twee C-klas modelle was oorhandig aan kliënte tydens ons eksklusiewe bekendstelling op 19 Junie, en ek glo dit was die eerste van nog vele vir hierdie jaar. Ons het ook nuwe produkte bekend gestel deur De Wit Motors se ander afdelings, insluitend die nuwe Jeep Cherokee. Die Cherokee spog met verbeterde eienskappe van doeltreffendheid, gemak, en gevorderde veiligheid. Verwys gerus na bladsy drie vir meer inligting. Buiten die nuwe produkte wat ons bekend gestel het, is ons ook opgewonde om u in te lig oor ‘n Renosterprojek wat ons gaan ondersteun in Oktober hierdie jaar. De Wit Motors se jaarlikse 4x4 Dag was ook met groot opwinding aangepak, soos u kan sien op bladsy twee. Ek hoop u geniet die nuusbrief, en vind dit insiggewend en interessant. Johan Coetzer Handelaarshoof INTRO

More from Anita