DeWitMotors_News_Sept14

September 30, 2014  |  By  | 


Cover picture Third Quarter 2014: Mercedes-AMG GT, image provided by Mercedes-Benz, South Africa. The publishers and authors cannot accept liability for any errors or omissions. Articles or opinions expressed in this publication may not reect company policy. All rights reserved. On no account may any part of this publication be reproduced in any form without the written permission of the copyright holder, application for which should be made to adele@dewits.co.za . Designed and produced by Creative Crayon. Welkom by ons derde De Wit Motors E-Nuusbrief vir die jaar. Ons deel graag die afgelope kwartaal se gebeure met u. De Wit Motors se LinkedIn en Facebook- blad is ‘n vinnige manier om op hoogte te bly van al die nuutste gebeure en produk ontwikkelings, gaan besoek gerus ons proel op daardie webblaaie. Ek het die voorreg gehad om die bekendstelling van die nuwe Mercedes- AMG GT by te woon in Duitsland. Dit was baie indrukwekkend en hierdie voertuig is ‘n baie innoverende en hoogs-tegnologiese ontwikkeling. Lees gerus meer oor die Mercedes-AMG GT op bl. 1. Ons het dit ook goed gedink om vir ons lesers raad te gee oor aktiwiteite in ons bedryf, bv. i.v.m. motor instandhouding en advies as jy in die mark is vir ‘n gebruikte voertuig. De Wit Motors se liefdadigheids projekte is vir ons baie belangrik. Ons ondersteun verskeie instansies deur die jaar, daar is ook meer inligting hieroor vervat in die nuusbrief. Ek nooi u uit om enige tyd by ons ‘n heerlike koppie kofe te kom drink as u in die omgewing is. Johan Coetzer Handelaarshoof INTRO Facebook and LinkedIn Follow us on Facebook (De Wit Motors Mercedes-Benz Ermelo) and LinkedIn (De Wit Motors; and De Wit Motors Mercedes-Benz Ermelo) for all the latest updates from around our business.

More from Anita